GLAS G VOL BORRELS

Sarie Kos - - Kosdinge -

As jy van von­kel­wyn hou, moet jy vir se­ker Paul René MCC Brut pro­beer. Henk van Nie­kerk maak die MCC op klein skaal nes die Fran­se dit doen – van 100% char­don­nay-drui­we. Be­soek www.paul­re­ne­mcc. co.za vir meer in­lig­ting en be­stel­lings (R170 per bot­tel).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.