An­der­ste spring­mie­lies

Sarie Kos - - Kosdinge -

Ver­ras jou­self met die ver­skil­len­de geu­re van Guz­z­le & Wolf se pro­duk. Kyk ver­al uit vir die nu­we don­ker­sjo­ko­la­de­geur, waar die mie­lies met ’n dun la­gie don­ker­sjo­ko­la­de be­dek is. Koop land­wyd

teen R55 vir 300 g.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.