SÓ KOOK JY EI­ERS

Hier is ’n nut­ti­ge gids om die per­fek­te Nu­laid-ei­er te kook.

Sarie Kos - - Vinnig & Maklik -

Bring pot met water tot kook­punt en plaas ei­ers in water. Tyds­duur word be­paal deur hoe sag of hard jy die ei­er wil hê. Meet dit van die oom­blik dat die water be­gin kook.

5 minute – sag 8 minute – me­di­um

10 minute – hard S­poel ei­ers af on­der koue water so­dra die

kook­tyd om is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.