Boe­re­wors-frik­ka­del-pasta

Boe­re­wors is vol geur wat help om die pasta ’n lek­ker smaak te gee.

Sarie Kos - - 30 Minuut-etes -

ge­noeg vir 6

400 g boe­re­wors, vleis uit derm ge­druk 45 ml o­lyf­o­lie 1 ui, fyn­ge­kap 400 g tag­li­a­tel­le 250 ml suur­room ( crè­me fraî­che) 1 rooi brand­ris­sie, fyn­ge­kap sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per 2 a­vo­ka­do’s, ge­skil en ont­pit

Rol boe­re­wors­vleis in klein, hap­pie­groot­te frik­ka­del­le. Ver­hit o­lie tot warm in braai­pan en roer­braai ui 3 minute of tot goud­bruin. Voeg frik­ka­del­le by en roer­braai 8-10 minute of tot goud­bruin en gaar. Ter­wyl frik­ka­del­le braai, maak pasta gaar

vol­gens aan­wy­sing op pak en d­rei­neer. Voeg gaar frik­ka­del­le saam met suur­room en brand­ris­sie by. Geur goed met sout en pe­per en meng deur. S­kep uit in op­dien­bak. Sny a­vo­ka­do’s in sky­we en pak bo-op pasta. Sit warm of koud voor met ek­stra suur­room. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.