Tu­na-enbrandrissiepasta

(bl. 87) Koop al­tyd tu­na wat dol­fyn­vrien­de­lik ge­vang is.

Sarie Kos - - 30 Minuut-etes -

ge­noeg vir 6

400 g ro­tel­le-pasta 45 ml o­lyf­o­lie 1 ui, ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 225 g cho­ri­zo-wors, in rin­ge ge­sny 2 x 170 g-blik­ke tu­na-stuk­ke in water, ge­drei­neer 45 ml kor­rel­mos­terd 1 rooi brand­ris­sie, fyn­ge­kap 250 ml on­ge­geur­de jo­gurt 125 ml suur­room (crè­me fraî­che) sout en vars­ge­maal­de pe­per par­me­saan-kaas vir voor­sit Kook pasta vol­gens aanwysings op pak, d­rei­neer en hou een­kant. Ver­hit o­lie in groot braai­pan en voeg ui, knof­fel en wors by. Braai 5-8 minute of tot wors be­gin ver­bruin. Ver­wy­der van hit­te. Voeg pasta en tu­na by. Meng deur. Meng mos­terd, ris­sie, jo­gurt en suur­room saam. Voeg by pasta en meng. Geur goed met sout en pe­per. S­prin­kel par­me­saan oor en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.