Framboos en va­niel­je

(bl. 92) T­wee­kleur­sor­bet lýk so lek­ker!

Sarie Kos - - Koskollig -

ge­noeg vir 750 ml

500 ml water 200 g sui­ker sap en ge­ras­per­de skil van 3 suur­le­moe­ne 500 ml dub­bel­room- G­riek­se-styl jo­gurt 10 ml va­niel­je­geur­sel 300 g be­vro­re fram­bo­se 30 ml roos­wa­ter Ver­hit water, sui­ker, en sap en skil van suur­le­moe­ne tot sui­ker op­ge­los het. Haal af van hit­te, voeg jo­gurt by en meng deur. Ver­deel meng­sel in twee de­le en voeg va­niel­je by een deel. Voeg fram­bo­se en roos­wa­ter by an­der deel. Pols meng­sels af­son­der­lik in voed­sel­ver­wer­ker tot glad. Laat af­koel tot ys­koud en vries a­part in room­ys­ma­sjien, of maak só as jy nie ’n ma­sjien het nie: Gooi meng­sels in vries­kas­be­stan­de bak­ke. Plaas in vries­kas en roer el­ke 15 minute met draad­klit­ser tot dik en ro­me­rig ge­vries. S­kep die twee meng­sels om die beurt in ’n nu­we bak om ’n mar­mer­ef­fek te kry. Smeer ge­lyk en vries tot heel­te­mal ge­stol. S­kep bal­le uit en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.