Gre­na­del­la en suur­le­moen

(bl. 93) Vries sor­bet in y­s­ie-vorms. Die “stok­kies” is si­troen­gras.

Sarie Kos - - Koskollig -

ge­noeg vir 12

13 si­troen­gras-stin­gels ( le­mon grass) 200 g (250 ml) sui­ker 250 ml water 16 heel gre­na­del­las 500 ml dub­bel­room­gre­na­del­la­jo­gurt 200 g bros­brood, ge­krum­mel Ge­bruik ’n hout­rol­stok en kneus een van die si­troen­gras-stin­gels. Plaas sui­ker, water en ge­kneus­de si­troen­gras in ka­strol en kook 5 minute. Haal pulp uit gre­na­del­las en voeg by stroop­meng­sel. Kook nog 1 mi­nuut. Laat af­koel en ver­wy­der si­troen­gras. Voeg jo­gurt by en ver­pulp tot glad met staaf­men­ger. Meng deur. Ver­deel jo­gurt­meng­sel tus­sen y­s­ie­vorms (of gooi in hou­er met vo­lu­me van 125 ml). Druk ’n si­troen­gras­stin­gel of room­ys­stok­kie in elk­een. Vries oor­nag. Doop vorms vin­nig in kook­wa­ter en haal ysies uit. Doop el­ke y­s­ie in bros­brood­krum­mels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.