HOE WORD KOS SWART GEKLEUR?

Sarie Kos - - Agterblad: Kos-obsessie -

Daar is ver­skeie ma­nie­re, on­der meer kos­kleur­sel, maar op die oom­blik is ge­ak­ti­veer­de hout­skool die ge­wild­ste. Dis ’n by­pro­duk wan­neer ko­kos­neut­dop­pe, hout of an­der plant­ma­te­ri­aal ver­brand word en dis ska­de­loos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.