Kon­dens­melk­klap­pe­rys

Sarie Kos - - Naweektafel -

(bl. 23) ’n Mak­li­ke lek­ker­ny uit die Mid­de-Oos­te, be­kend as lad­doo, met die geur van kar­de­mom en roos.

ge­noeg vir 12 1 x 385 g-blik kon­dens­melk 220 g (750 ml) fyn klap­per 15 ml botter 30 ml roos­wa­ter 10 kar­de­mom-peu­le, oop­ge­breek en saad­jies uit­ge­krap ek­stra fyn klap­per vir rol Plaas al die be­stand­de­le in ’n groot pot oor hoë hit­te. Roer met hout­le­pel tot he­le meng­sel in een bal saam­kom in die mid­del van die pot. Roer nog so 3 mi­nu­te tot klap­per be­gin ver­bruin. Haal meng­sel uit pot en laat af­koel tot han­teer­baar – dit moet steeds lou­warm wees. Skep le­pels vol van die meng­sel uit en rol in net­jie­se hap­pie-groot­te bal­le met jou hand­palms. Rol bal­le­tjies in ek­stra klap­per. Plaas in lug­dig­te hou­er en pak in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.