Peu­sel­pak­kies

Sarie Kos - - Het Jy Geweet -

Padkos vir die lang­pad of vir jou piek­niek­mand­jie,

Glad se se­ël­ba­re sak­kies hou hap­pies vars en mak­lik han­teer­baar. Ge­bruik dié mak­li­ke resep om jou eie

mues­li-sta­fies te maak vir die saam­vat

Ha­wer­mout­peu­sel­sta­fie

Dié sta­fie is heer­lik as peu­sel­kos. Jy kan dit ook saam met jogurt eet as vul­len­de ont­byt of lig­te ete.

so­wat 12 sta­fies 140 g bruin­sui­ker 125 ml heu­ning 20 ml botter 400 g ha­wer­mout 100 g son­ne­blom­saad 100 g ok­ker­neu­te 100 g ge­meng­de ro­sy­ne

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.