ba­vet­te ( lies­skyf)

Sarie Kos - - Op Ons Bord -

Hier­die snit is be­dek met ’n taai se­ning. Ver­wy­der dit en ge­bruik die dun vleis­snit wat ag­ter­bly.

As jy teen die grein sny, kan die vleis in geregte soos roer­braai, s­tro­ga­noff en ghoe­lasj ge­bruik word. Dan word dit vin­ni­ger en mak­li­ker sag. Die ba­vet­te kan ook ge­ma­ri­neer word om die vleis sag te help maak. Of druk dit plat en krum­mel dit soos ’n schnit­zel. Braai die ge­krum­mel­de ba­vet­te in ’n pan oor ma­ti­ge hit­te, so­wat 2 mi­nu­te aan el­ke kant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.