Het jy ge­weet

Sarie Kos - - Uit Die Natuur Se Skuur -

Daar is geen be­wys dat kos uit ’n mi­kro­golf­oond ’n ge­sond­heids­ge­vaar vir men­se in­hou nie, so­lank die oond reg werk en kor­rek ge­bruik word. En an­ders as wat se­ke­re doem­pro­fe­te be­weer, maak ’n mi­kro­golf­oond nié jou kos ra­di­o­ak­tief nie.

Dr. Carl Al­brecht van KANSA >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.