Sag­te nougat

Sarie Kos - - Uit Die Natuur Se Skuur -

Hier­die resep het ek by vriend en Kok­ke­door- be­oor­de­laar Nic van Wyk ge­kry. Dis room­sag en smelt in jou mond.

ge­noeg vir 6 4 ei­er­wit­te 200 ml rou heu­ning 400 g vars vrug­te van jou keu­se 100 g ge­vlok­te a­man­dels Plaas ei­er­wit­te in bak van e­lek­trie­se men­ger met bal­lonk­lit­ser. Bring heu­ning tot kook­punt en kook 3 mi­nu­te. Wan­neer die 3 mi­nu­te om is, ska­kel men­ger aan en klits ei­er­wit­te tot sag­te pun­te vorm. Ter­wyl men­ger loop, gooi vuur­warm heu­ning in dun straal by ei­er­wit­te. Hou aan klits tot meng­sel af­ge­koel het en nougat vorm. Plaas vars vrug­te in op­dien­bak. Skep nou­gat­meng­sel in spuit­sak met ster-tuit en spuit soos draai­room­ys bo-op vrug­te. S­prin­kel neu­te oor en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.