IN JOU MANDJIE

Sarie Kos - - Uit Die Natuur Se Skuur -

GOU-GOU SKOON

Spaar wa­ter met ’n kleef­vrye pan wat mak­lik skoon­maak. Hier­die 28 cm-braai­pan met glas­dek­sel uit die S&P-reeks is land­wyd by @home-win­kels te

koop teen R899.

AANGESUUR

Min din­ge smaak so lek­ker soos ’n sous met crè­me fraî­che in. In die ge­braai­de vark met ertjies ge­bruik ons Lan­ce­wood se Cul­tu­red C­re­am. So­wat R26

vir 250 g by su­per­mark­te.

MA­KE AFRIK

Ons hoor A­fri­ka-geu­re gaan groot wees in 2018 en jy gaan ha­ris­sa-pas­ta uit Noord-A­fri­ka

in el­ke kom­buis kry. Koop Pes­to P­rin­cess s’n teen R59,99 vir 130 g. (Kyk by pes­to-rak.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.