Pam­poen Koe­kies

SOOS JOU MA SE RESEP met ’n lek­ker warm lang­sous

Sarie Kos - - Voorblad -

Ek ge­bruik klap­per­sui­ker in hier­die klas­sie­ke I­ta­li­aan­se na­ge­reg. Dit smaak heer­lik en pas goed by die geur van kof­fie.

ge­noeg vir 6-8 6 ei­er­ge­le 1 x 150 g-sak­kie klap­per­sui­ker 10 ml va­niel­je­geur­sel 2 x 250 g-bak­kies mas­car­po­ne-kaas, by ka­mer­tem­pe­ra­tuur 250 ml room 30 sui­ker­vrye vin­ger­be­skuit­jies (kyk by ge­sond­heids­win­kels) 200 ml baie sterk kof­fie, by ka­mer­tem­pe­ra­tuur 30 ml ha­sel­neut-li­keur 100 g don­ker­sjo­ko­la­de ka­kao vir oor­sif Bring pot met wa­ter tot kook­punt en ver­laag hit­te tot sta­di­ge prut. Plaas ei­er­ge­le, sui­ker en va­niel­je in ’n meng­bak wat oor die pot pas. Klits met e­lek­trie­se klit­ser oor warm wa­ter tot ei­ers lig en skui­me­rig is, 8-10 mi­nu­te. Ver­wy­der van hit­te en hou aan klits tot meng­sel koud is. Ter­wyl men­ger loop, skep mas­car­po­ne le­pels­ge­wys by en klits tot glad. Hou een­kant. Klits room tot sag­te pun­te vorm en vou in by mas­car­po­ne-meng­sel. Doop be­skuit­jies vin­nig in kof­fie en li­keur en pak laag in bak van 30 cm in deur­snee en so­wat 3 cm hoog. Skep helf­te van mas­car­po­ne-meng­sel oor. S­meer ge­lyk. Ras­per sjo­ko­la­de oor en pak nog ’n laag ge­doop­te be­skuit­jies. Rond af met res van mas­car­po­ne-meng­sel. Plaas vir 4 uur in ys­kas. Sif ka­kao oor, ras­per nog sjo­ko­la­de oor en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.