Drank­trol­lie

Sarie Kos - - Inhound -

Met Die Heu­wels Fan­tas­ties se nu­we pro­jek kan Kers­fees so ’n bie­tjie lan­ger hou. Dié ge­wil­de Suid-A­fri­kaan­se groep het met die hulp van Van Lo­ve­r­en-wyn­plaas

’n “ryp en vrug­ti­ge” Cap Clas­si­que ge­maak. “Bor­rels vir Kers­fees” is laas­jaar be­kend ge­stel, en san­ger Pier­re G­reeff sê dis ’n “swem­bad-wyn” – me­nen­de dis ’n

bor­re­len­de wyn wat ge­pas is vir e­ni­ge ge­leent­heid, fên­sie of nie.

Bor­rels vir Kers­fees is be­skik­baar op Cy­ber­cel­lar.com teen R120 per bot­tel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.