#padkos Ons kook in A­fri­kaans

Sarie Kos - - Inhound -

SARIE KOS is ryk in geu­re en kleu­re, en die smaak­lik­ste A­fri­kaan­se kos­woor­de. Ons bring

hul­de aan ons taal met lek­ker-sê-woor­de soos #padkos. Vol­gens

H.W. Claas­sens se

Die Ge­skie­de­nis van

Boe­re­kos het dié woord waar­skyn­lik lank reeds be­staan toe dit op­ge­te­ken is uit ’n boer se b­rief van 1750: “Ik heb

laat­en slag­ten om pad kost te heb­ben.”

In 1797 skryf ene Jo­han­na Du­miny van Ri­vier­son­der­end in haar dag­boe­kie van “pat kos klaar ma­ken”. Vir baie van ons bring dié eg Suid-A­fri­kaan­se tra­di­sie goeie her­in­ne­rin­ge aan

lang rei­se saam met fa­mi­lie en vrien­de. Ook kos­ken­ner C. Lou­is Lei­poldt (1880-1947) skryf in sy ge­dig Toe Pa

nog jonk was nos­tal­gies van padkos soos sout­rib­be­tjies en pan­na (vark­vleis­ge­reg). Kyk op bl. 14 vir 5 meer mo­der­ne in­pak­re­sep­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.