KITSPRET!

Sarie Kos - - Inhound -

In ’n oog­wink in jou hand. Dís die won­der van ’n Po­la­roid-ka­me­ra. Nuut op die mark is die Fu­ji­film In­stax S­qua­re SQ10, wat die on­mid­del­lik­heid van ’n kits­ka­me­ra met die slim­heid van ’n di­gi­ta­le ka­me­ra kom­bi­neer. Jy kan fo­to’s (ja, ook van jou kos!) da­de­lik uit­druk, of hul­le bê­re, la­ter be­kyk en dan af­druk­ke maak. En jy kan pret hê met fil­ters en fo­to’s se hel­der­heid – dit doen jy som­mer op die skerm so­dat jy kan sien wat jy gaan kry. Kry dit land­wyd by ka­me­ra­win­kels. Van­af R1 099 (Mi­ni 9).

*Sien ook bl. 14.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.