KOS UIT DIE OOS­TE

Sarie Kos - - Inhound - deur WILMER MÜLLER

Ja­pan is ver­al be­kend vir goeie cui­si­ne en goeie mo­tors. Maar waar die land se kos­kul­tuur on­ge­loof­lik in­te­res­sant is, word Ja­pan­ne­se mo­tors dik­wels as saai be­skryf. Dit is eg­ter nie meer die ge­val nie, want die Ja­pan­ne­se mo­tor­reus Ma­z­da se nu­we mo­del­le is ver van ver­ve­lig. Kyk net na Ma­z­da se in­druk­wek­ken­de C X-5-sport nut s voer­tuig, wat nie net spog­ge­rig ly knie, maar baie luuks is en top­klas- Duit­se me­de­din­gers kan aan­vat. Ons het die 2,2 li­ter-tur­bo­die­sel-mo­del be­stuur en Ma­z­da ver­dien de­fi­ni­tief ’n klop op die skou­ers. Die rit is soe­pel en die bin­ne-af­wer­king is ver­ge­lyk­baar met veel duur­der sport­nut­se. Pry­se wis­sel tus­sen R387700 en R561 700.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.