LEKKERRRR JOGURT

Sarie Kos - - Kosdinge -

As jy die woor­de jogurt en be­vro­re in die­self­de sin hoor, dink jy da­de­lik aan Mar­cel’s. Nou kan jy 175 ml van hul nu­we geu­re land­wyd ge­niet teen R19,50: grond­boon­tjie­bot­ter, spook­a­sem en lem­me­tjie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.