PADKOS, KUI­ER­KOS

Sarie Kos - - Die Dranktrollie - deur HER­MAN LENSING fo­to’s MI­CHA­EL LE GRANGE kle­re MAGDEL MULLER gri­me­ring SULANI SAAYMAN

As die wiele vir die lang­pad rol, word daar in my huis iets in­ge­pak om te eet – ver­al vir daai stop-langs-die-pad-oom­blik­ke. So, gryp jou mandjie, maak hom lek­ker vol en ver­ken ’n mooi plek. Ons ge­niet die reis saam met SARIE Voor­blad­ge­sig 2017 Yo­la­ni A­bra­hams en haar vriend Ser­ge Pe­ter-Carl

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.