Pita met satay-hoen­der

Sarie Kos - - 30-Minuut-Etes -

(bl. 83) Ek het ’n ruk by die Île de Pa­ïn­bak­ke­ry op Knys­na ge­werk en el­ke aand hul ge­vul­de pi­tas ge­ëet. Dan­kie, Liz­zie Mul­der, vir die in­spi­ra­sie.

ge­noeg vir 4 45 ml o­lyf­o­lie 1 ui, fyn­ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 1 duim­na­el-groot­te stuk vars gem­mer, ge­skil en fyn­ge­ras­per 250 ml grond­boon­tjie­bot­ter 250 ml hoen­der­af­trek­sel 250 ml wa­ter 1 brand­ris­sie, fyn­ge­kap 4 hoen­der­bor­sies, in stuk­ke ge­sny sout en vars­ge­maal­de pe­per 4 pi­ta­bro­de

Ver­hit o­lyf­o­lie oor hoë hit­te. Roer­braai ui, knof­fel en gem­mer 1 mi­nuut. Voeg grond­boon­tjie­bot­ter, af­trek­sel en wa­ter by. Roer tot goed ge­meng. Bring tot kook­punt en laat prut 3 mi­nu­te. Voeg brand­ris­sie en hoen­der by. Geur goed met sout en pe­per. Laat prut 12-15 mi­nu­te of tot hoen­der sag en gaar is. Ver­hit pi­tas vol­gens aan­wy­sings op pak. Sny oop en skep warm hoen­der in elk­een. Sit voor met slaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.