Hoen­der-en-kraak­slaai

Sarie Kos - - 30-Minuut-Etes -

Rou groen­te wat jy in ’n sous van o­lyf­o­lie en a­syn ma­ri­neer.

ge­noeg vir 4 45 ml o­lyf­o­lie 4 hoen­der­bor­sies, in re­pies ge­sny sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per 8 ra­dy­se, in dun re­pies ge­sny 4 klein wor­tels, op grow­we kant ge­ras­per 150 g ge­meng­de groen­te­sprui­te ( sprou­ts) 4 tor­til­la-wraps MARINADE 100 ml o­lyf­o­lie 100 ml wit­wyn-a­syn 30 ml heu­ning 1 brand­ris­sie, fyn­ge­kap Ver­hit o­lyf­o­lie tot warm in groot pan. Roer­braai hoen­der tot goud­bruin en gaar, 8-10 mi­nu­te. Geur met sout en pe­per. Hou een­kant. Plaas al die groen­te in ’n slaai­bak. Meng al­les vir

marinade. Gooi oor groen­te en geur met sout en pe­per. Voeg hoen­der by en meng deur. Ver­hit tor­til­las vol­gens aan­wy­sings op pak. Skep le­pels vol slaai op warm tor­til­las en rol ste­wig toe. Sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.