Ra­fel­vark-en­pas­ta­s­op

Die ge­reg is ge­ïn­spi­reer deur ’n klas­sie­ke mi­ne­stro­ne-sop. Dit het ’n ta­ma­tie­ba­sis.

Sarie Kos - - 30-Minuut-Etes -

ge­noeg vir 6 30 ml botter 2 wor­tels, in rin­ge ge­sny 2 uie, grof­ge­kap 2 sel­de­ry­stin­gels, ge­kap 100 g blok­kies s­pek 3 ta­ma­ties, skil en pit­te ver­wy­der, in blok­kies ge­sny 1 li­ter hoen­der­af­trek­sel 1 lou­rier­blaar 1 tak­kie roos­ma­ryn, fyn­ge­kap 100 g (250 ml) pas­ta van jou keu­se 2 kop­pies ra­fel­vark (sien ba­sie­se resep) sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per Ver­hit botter in groot pot tot warm. Plaas wor­tels, uie, sel­de­ry en s­pek in pot en braai 8-10 mi­nu­te of tot lig en bruin. Voeg ta­ma­ties by en braai nog 5 mi­nu­te. Voeg af­trek­sel en kruie by en bring tot kook­punt. Voeg rou pas­ta by. Laat kook so­wat 10-12 mi­nu­te of tot pas­ta sag en gaar is. Voeg ra­fel­vark by en meng deur. Kook nog 3 mi­nu­te of tot al­les lek­ker warm is. Geur met sout en pe­per. Sit warm voor met brood.

Ra­felv ark-en-pas­ta­so p

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.