WAT IS DIE TREND?

Sarie Kos - - Agterblad -

Wat weet jy van bor­rie? Ja, dis geel, dis ’n spe­se­ry uit die

wor­tel van die Oos-In­die­se plant Cur­cu­ma lon­ga en dit word wê­reld­wyd by ker­rie en rys­ge­reg­te ge­voeg. Dis ook die af­ge­lo­pe t­wee jaar in die Google Food T­rends-ver­slag

as “ster-be­stand­deel” aan­ge­prys. Jy kry dit in al­les van tee tot sap­pe en aan­vul­lings. Bor­rie se me­te­o­rie­se op­gang op die ge­wild­heids­leer is ge­deel­te­lik te dan­ke

aan sy ge­sond­heids­waar­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.