Ge­he­kel­de dier­mo­tie­we

Sarie Kreatief - - Maklik -

BE­NO­DIGD­HE­DE Res­bie­tjies dub­bel­draad; 1,50 mm-he­kel­pen; res­bie­tjies swart DMC-string­ka­toen-bor­duur­draad en bor­duur­naald

HE­KEL SÓ He­kel 4 ks (ket­tings­te­ke) en las met ’n gs (glip­steek) om ’n ring te vorm. 1e rond­te: He­kel 12 lb (lang­be­ne) in die ring en las met gs in 1e lb. 2e rond­te 2 lb in el­ke lb (= 24 lb), las met gs in 1e lb.

S­pits ore He­kel 4 ks wat dien as ba­sis, he­kel af teen dit en be­gin met 1 gs in 3e ks, 1 lb in elk van vlg ks, heg met gs in lb van 2e rond­te, 1 kb (kort­been) in elk van vl­ge 3 of 4 lb, he­kel vol­gen­de s­pits oor soos vo­ri­ge. Werk los dra­de weg. Ron­de ore He­kel 4 ks wat dien as ba­sis, he­kel met gs af tot by 2e rd­te, gs in 2e rd­te, he­kel weer op aan een kant van 4 ks-ba­sis met ’n lb in el­ke st, 3 lb in boon­ste st, af langs an­der kant met ’n lang­been in el­ke st, heg met gs in 2e rd­te, 1 kb in elk van vl­ge 5 of 6 lb, he­kel vol­gen­de oor soos vo­ri­ge. Werk los dra­de weg. BOR­DUUR­WERK Kyk na die fo­to en bor­duur die­re-ge­sig­gies.

Fo­to Wil­lem Lou­rens

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.