MAK­LIK & GOU

Sarie Kreatief - - Maklik -

Mak­li­ke Mus

GROOT­TE Vir ou­der­dom­me 0-3 maan­de

[3-6 maan­de; 6-12 maan­de]

BE­NO­DIGD­HE­DE

1 x 50 g-bol Si­r­dar S­nug­gly-dub­bel­draad (ons het Pam­pas 339 ge­bruik met oor­skiet in Lig­ht Na­vy 224 vir bor­duur­werk); 4 mm-brei­pen­ne; groot­oog-naald

SPAN­NING 21 ste en 41 rye in rek met 4 mm-brei­pen­ne = 10 cm

B­REI SÓ

H/aan 36 [38; 40] ste. R 16 rye. Sit ’n ge­kleur­de stuk­kie brei­draad aan weersk in laas­te ry om die po­si­sie van die om­slag/rand van die hoed te merk. B­rei ver­der tot hoed 29 [35; 38] cm van beg is, eindig ná ’n VK-ry. Sit ’n ge­kleur­de stuk­kie brei­draad aan weersk in laas­te ry. B­rei nog 16 rye. H/af.

AF­WER­KING Vou in die helf­te met aan­he­grand op af­he­grand. Met VK na voor, werk syn­a­te tot by mer­kers (vir om­slag) toe. Draai werk om so­dat die RK na voor is en werk res van naat toe. Dit ver­se­ker dat die naat nie op die om­slag van die hoed sig­baar is nie. Vou om­slag na RK om en werk met twee brei­dra­de in kon­tras­kleur saam kom­bers­steek reg rond­om op rand.

GROOT­TE 46 x 61 cm BE­NO­DIGD­HE­DE 1 x 50 g-bol Si­r­dar S­nug­glydub­bel­draad in elk van 4 kleu­re – ons het Lig­ht Na­vy 224 (kleur A), De­nim 326 (kleur B), Pam­pas 339 (kleur C) en O­at­me­al 344 (kleur D)

ge­bruik; 4 mm-brei­pen­ne; groot­oog-naald

B­REI SÓ

B­rei 12 blok­ke in elk van 4 kleu­re (A,B, C en D).

Blok H/aan 17 ste in een kleur met 4 mm-pen­ne. B­rei in rek­steek (el­ke ry r) tot blok 8 cm lank is,

eindig met ’n VK-ry. H/af al­le ste. AF­WER­KING Kyk na die fo­to en pak blok­ke in rye uit vol­gens die kleur-volg­or­de. Werk eers blok­ke in stro­ke aan­me­kaar en daar­na ry vir ry tot

kom­bers vol­tooi is. Kruis­ste­ke Ge­bruik 2 brei­dra­de (kleur A) saam en werk kruis­ste­ke e­we­re­dig reg rond­om op rand van

vol­tooi­de kom­bers. AL­TER­NA­TIEF As jy nie so baie los blok­ke aan­me­kaar wil werk nie, kan jy die kom­bers in 6 stro­ke b­rei, p­leks van blok vir blok.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.