KIES JOU TUIT…

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Dis die tuit van die ver­sier­sak wat sorg vir die mooi pa­tro­ne op ’n koek. Was die tui­te al­tyd met baie warm wa­ter en laat in lou­warm oond droog word. A – ge­wo­ne sker­prand­tuit B – die ster­tuit is die be­kend­ste, word ge­bruik om ro­set­te te spuit C – k­lein tuit waar­mee fyn de­tail ge­spuit word D – be­kend as die roos­tuit. Kry dit by www.the­baking­tin.co.za

A

C

D

B

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.