Gra­we en soek

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Vul goed­koop hout­krat­te met tuin­grond en be­gra­we plas­tiek­gog­gas en -in­sek­te daar­in (te kry by speel­goed­win­kels). Laat kin­ders in die grond gra­we vir die speel­goed – maak se­ker daar is ge­noeg vir el­ke kind!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.