Pe­tits fours

Hier­die k­lein koe­kie word tra­di­si­o­neel met ’n paar lae ge­maak. ’n Swaar voor­werp word oor­nag op die lae ge­sit om dit saam te pers.

Sarie Partytjie - - Inhoud -

ge­noeg vir 12

• 16 ei­ers, ge­skei

• 680 g (800 ml) strooi­sui­ker

• 440 g (780 ml) koek­meel

• 15 ml bak­poei­er

• 410 g-blik aar­bei­kon­fyt

• 4 ei­er­wit­te

• 520 g (1 000 ml) ver­sier­sui­ker,

ge­sif • pienk kos­kleur­sel

• k­leur­strooi­sels

• ver­sier­sui­ker­blom­me

Ver­hit oond tot 180 °C. Voer 4 bak­pla­te van 20 x 25 cm met bak­pa­pier uit en spuit goed met kleef­we­ren­de kos­sproei. Plaas ei­er­ge­le saam met ⅓ van sui­ker in meng­bak. K­lits by hoë spoed tot lig en skui­me­rig. K­lits 16 ei­er­wit­te in a­par­te bak tot sty­we pun­te vorm en voeg oor­bly­wen­de sui­ker ge­lei­de­lik by. Hou aan k­lits tot blink en styf. Vou styf­ge­klop­te wit­te by ei­er­geel­meng­sel in. Sif meel en bak­poei­er saam en vou by ei­er­meng­sel in. Ver­deel meng­sel tus­sen 4 bak­pla­te en smeer e­we­re­dig in pan. Bak vir 12 – 14 mi­nu­te of tot toets­pen skoon uit­kom. Keer uit op draad­rak­ke en laat af­koel. Smeer ¼ van aar­bei­kon­fyt op eer­ste koek­laag en plaas twee­de koek bo-op. Her­haal tot die koek en kon­fyt op is. Plaas op bak­plaat en be­dek met kleef­plas­tiek. Sny kar­ton so groot soos koek en plaas bo-op. Plaas swaar pot op kar­ton en laat staan oor­nag. Sny koek in 12 blok­kies. Meng 4 ei­er­wit­te en

ver­sier­sui­ker en kleur helf­te van meng­sel pienk. Doop helf­te van koek­blok­kies in pienk meng­sel en an­der helf­te in wit meng­sel en laat ek­stra ver­sier­sel af­loop. Laat staan 3 – 4 uur of tot ver­sier­sel droog is. Ver­sier met k­leur­strooi­sels en ver­sier­sui­ker­blom­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.