Bal­lon­ne en ringe

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Vul pienk bal­lon­ne met he­li­um­gas en maak ’n lint van so­wat 1 m aan el­ke bal­lon vas. Plak die on­der­kan­te van die lin­te met kleef­lint in ’n drie­hoek­pa­troon aan die vloer vas. Gas­te moet nou op ’n af­stand kyk wie haar hoe­la­hoe­pel oor die bal­lon­ne kan gooi. Hoe ver­der, hoe gro­ter jou prys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.