Sarie Partytjie

Sjokolades­pringmieli­es

Die goedkoopst­e happie op die partytjie.

-

genoeg vir 8 – 10

• 1 x 500-g sakkie springmiel­ie

pitte • 60 ml sonneblomo­lie • sout • 80 ml kakaopoeie­r

Spring die pitte in ’n groot pot met die sonneblomo­lie. Geur baie goed met sout en peper. Sif kakao oor en meng deeglik deur. Sit voor in groot houtboks (deel dit uit in kardoese as jy wil).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa