In die uil se maag

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Sny ’n plank van 1 500 x 800 cm uit 5 mm-laag­hout. Verf die plank wit en verf dan met ska­ke­rings van bruin ’n uil­fi­guur op die hout – maak se­ker jy kies een met ’n groot maag. Sny die maag uit met ’n fi­guur­saag. Gee vir die kin­ders ten­nis­bal­le en laat hul­le kyk wie kan die mees­te in die uil se maag gooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.