Ap­pels aan toue

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Maak lang toue aan die stin­gels van rooi ap­pels vas. Hang dit op ver­skil­len­de hoog­tes aan tak­ke in die tuin. Kin­ders moet met hul han­de ag­ter die rug kyk wie die eer­ste sy ap­pel kan op­eet – die wen­ner kry ’n prys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.