Pienk li­mo­na­de

Sarie Partytjie - - Mystyl -

Voeg vars­uit­ge­druk­te vrug­te­sap by ge­wo­ne koel­drank, dan weet jy dis ge­son­der. ge­noeg vir 1 li­ter stroop

• sap van 10 rooi po­me­lo’s • 125 ml sui­ker • sap en ge­ras­per­de skil van

2 suur­le­moe­ne • 1 kg ge­breek­te ys • 1 po­me­lo of suur­le­moen, in

rin­ge ge­sny • 2 li­ter li­mo­na­de Plaas po­me­lo­sap, sui­ker en sap en skil van suur­le­moe­ne in ’n mid­del­slag­pot. B­ring tot kook­punt oor ma­ti­ge hit­te. Laat kook vir 5 mi­nu­te. Ver­wy­der van hit­te en laat af­koel. Ver­koel in ys­kas tot ys­koud. Gooi stroop deur sif in ’n groot pons­bak of ’n koel­drank­be­ker. Voeg ge­breek­te ys en po­me­lo- of suur­le­moen­rin­ge by. Gooi li­mo­na­de oor en meng.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.