BLINK KLAPPERS

Sarie Partytjie - - Mystyl -

Koop dun kar­ton­bui­se en rol dit toe in ver­sier­de af­trek­pa­pier. Laat die pa­pier aan al­bei kan­te met so­wat 10 cm oor­steek en sit ’n klein ge­skenk in die buis voor­dat jy die pun­te met lint of tou toe­bind. Ver­sier die pa­pier só Spuit spuit­gom aan die ag­ter­kant van ’n pa­pier­doi­lie. Sit die doi­lie op ’n A3-vel af­trek­pa­pier, spuit nog gom rond­om en t­rek die doi­lie af. Sit vel­le blad­goud (of -sil­wer of -ko­per) op die de­le met gom en vee met ’n sag­te kwas bo- oor om oor­tol­li­ge blad­goud te ver­wy­der en ’n doi­lie­pa­troon in die blad­goud te skep. Vou die pa­pier van die an­der kant af om die kar­ton­buis en plak dit aan die kant toe met al­kant­plak­band.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.