Mar­ga­ri­tas vir kin­ders (bl. 66)

Sarie Partytjie - - Myinspirasie -

P­leks van die vars­ge­druk­te le­moen­sap kan jy ook ge­koop­te sui­wer vrug­te­sap ge­bruik. ge­noeg vir 8-10

• sap van 18 le­moe­ne

(so­wat 1 li­ter) • sap en skil van 2 lem­me­tjies • 200 g (250 ml) sui­ker • 1 kg ge­breek­te ys • 3 lem­me­tjies, in sky­we ge­sny • 2 li­ter li­mo­na­de

Plaas le­moen­sap, lem­me­tjie­sap en -skil en sui­ker in mid­del­slag­pot. B­ring tot kook­punt en laat kook vir 8 mi­nu­te. Laat af­koel tot koud. Plaas ys, lem­me­tjie­sky­we en koue le­moen­sap in pons­bak. Gooi li­mo­na­de oor en meng lig­gies deur. Doop gla­se se rand in suur­le­moen­sap en daar­na in sout. Sit mar­ga­ri­tas hier­in voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.