Aar­bei-mout­s­kom­mel

Sarie Partytjie - - Myinspirasie -

Meng so 350 ml va­niel­je­room­ys, 100 ml melk, 6 fyn­ge­kap­te vars

aar­beie en 30 ml mout­poei­er (Hor­licks) in ’n voed­sel­ver­wer­ker. Drup aar­beis­troop aan bin­ne­kant van ’n melk­skom­mel­glas en gooi melk­skom­mel daar­in. Ein­dig met styf­ge­klits­te room, fyn­ge­maak­te sjo­ko­la­de­mout­bal­le en pienk koek­sprin­kels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.