Ba­sie­se va­niel­je­ver­sier­sel

Met dié re­sep­te vir sjo­ko­la­de­koek en bot­ter­ver­sier­sel kan jy al die koeke vir die par­ty­tjies in hier­die tyd­skrif maak

Sarie Partytjie - - Myinspirasie -

SJO­KO­LA­DE­KOEK

• 390 g (420 ml) bot­ter • 820 ml wa­ter • 140 g (350 ml) ka­ka­o­poei­er • 840 g (750 ml) koek­meel • 20 ml koek­so­da • 20 ml bak­poei­er • 1 200 g (1 420 ml)

strooi­sui­ker • 6 ei­ers • 380 ml kar­ring­melk Ver­hit oond tot 160 °C. Plaas bot­ter en wa­ter in mid­del­slag­pot en b­ring tot kook­punt. Voeg ka­kao by en meng. Sif meel, koek­so­da, bak­poei­er en sui­ker saam. Meng ei­ers en kar­ring­melk. Voeg die bot­te­ren kar­ring­melk­meng­sel by die droë be­stand­de­le en meng goed. Volg die op­sies soos in die ko­lom uit­een­ge­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.