A­KRO­BA­TE VIR JOU PAR­TY­TJIE!

Sarie Partytjie - - Om Te Weet -

Die Zip Zap Ci­r­cus was die ag­ter­grond vir ons sirkus op bl. 12. Maar die men­se daar doen nie net a­sem­ro­wen­de toer­tjies nie – hul­le in­spi­reer ook al se­dert 1992 kin­ders om hul dro­me te be­waar­heid. Daar is ’n sir­kus­skool wat kin­ders uit min­der­ge­goe­de om­stan­dig­he­de in­neem en help om vaar­dig­he­de as lei­ers te ont­wik­kel. Hier is twee van die sir­kus­le­de wat deel was van ons par­ty­tjie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.