Sarie Partytjie

Ballonne met wense

-

Vul groot deursigtig­e ballonne met silwer blinkers en blaas dit op. Bind aan elke ballon ’n strook papier en pen. Laat kinders drome en wense vir die verjaard agmaatjie op die papier skryf. Hou die stroke in jou plakboek.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa