Stap 3
Plak al die stukke koek aanmekaar vas met versiersel. Smeer hele koek toe met oorblywende versiersel en plaas op opdienbord – ons het houtstomp-skyf as bord gebruik.