Sarie Partytjie

Ballonne vol raaisels

-

Vul ballonne met konfetti.

Skryf op stukke papier raaisels wat kinders vir mekaar kan vra – die antwoord moet ook op die papier wees. Gooi dit ook in die ballonne en laat ’n partytjiew­inkel dit met helium opblaas. Laat een van die kinders die eerste ballon met ’n speld stukkend steek – die kind wat die antwoord op die raaisel in die ballon regkry, kry ’n klein beloning en kan die volgende ballon laat bars.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa