Sarie Partytjie

Uitnodigin­gs

-

Vul kardoessak­ke met malvalekke­rs of ander lekkergoed. Tik of skryf die besonderhe­de van die partytjie op papier, knip dit uit en plak dit op die sakkies vas. Versier dit dan met ’n mooi etiket en lint wat daarby pas.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa