Sarie Partytjie

Jy is genooi

-

Stuur vir elke gas ’n persoonlik­e fliekkaart­jie.

• 8 fliek-uitnodigin­gs (laai af op SARIE.com)

• 3 rolle kaartjies (kyk by skryfbehoe­ftewinkels)

• 8 stukke ou filmrol

Druk uitnodigin­g uit op stewige papier en sny uit. Maak bondels van kaartjies en ou filmrol. Kram aan mekaar vas en plak bo-op die uitgedrukt­e uitnodigin­g. Lewer met die hand af.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa