KIES ORANJE!

Vir lig & woe­ma

Sarie Woon - - Voorblad -

Laat jou kom­buis ko­ning kraai

Mooi bad­ka­mers son­der breek en bou

SKA­KE­RINGS VAN ORANJE

Ak­sen­tu­eer die struk­tuur van ’n leef­ruim­te deur met kleu­re te speel. ’n Don­ker vloer, spier­wit deu­re, ’n paar wit ak­sent­mu­re en pla­fon dra die sterk ska­ke­rings van oranje. Kleu­re ge­bruik: Die heel ag­ter­ste muur is ge­verf met Fi­re Crac­ker 4, en die ander muur­kleu­re is Au­burn Falls 4, Ca­rib­be­an Da­wn 1 en 09YR11/475, al­les van Du­lux.

OP ’N TA­FEL (OORKANT)

Gooi ’n stuk oranje ma­te­ri­aal (soos hier­die

In­ter­la­ce Koi van Her­tex Fa­bri­cs, www.her­tex. co.za) oor ’n sy­ta­fel en maak ’n u­nie­ke vaas met ’n glas­bot­tel. Gaan so te werk Was jou glas­bot­tel sil­wer­skoon en maak kurk­droog. Ons het ’n leë soet­wyn­bot­tel en klein glas­blom­pot­jies ge­bruik. Plak dit met kleur­lo­se si­li­koon­gom aan die bot­tel vas. Plak een vir een, hou in po­si­sie met kleef­lint en wag tot­dat die gom ge­set het voor jy die vol­gen­de een plak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.