S­TEEL SYMP­HO­NY 2

ONTDEK ONS KLEUR VAN DIE JAAR VIR 2017

Sarie Woon - - Voorblad -

Blou is die kleur wat ons el­ke dag die mees­te er­vaar.

Die he­mel­ruim bo­kant ons.

Die kle­re wat ons dra. En nou ook die kleur om ons mu­re mee te verf. Kry so­lank jou verf­kwas ge­reed vir S­teel Symp­ho­ny 2, Du­lux se

Kleur van die Jaar vir 2017, soos aan­ge­wys deur ons uit­ge­soek­te pa­neel van in­ter­na­si­o­na­le spe­si­a­lis­te, ver­teen­woor­di­gend van ’n wye ver­skei­den­heid ont­wer­prig­tings.

Ontdek S­teel Symp­ho­ny 2 se veel­sy­dig­heid en vind uit hoe ons Glo­ba­le Sen­trum vir Es­te­ti­ka vyf ten­den­se ge­ï­den­ti­fi­seer het om hier­die kleur vir mak­si­mum ef­fek te be­nut.

Be­soek www.du­lux.co.za

K­leur­voor­stel­lings is ak­ku­raat so­ver die druk dit toe­laat. Raad­pleeg as­se­blief die Du­lux-kleur­kaar­te vir ’n ak­ku­ra­te uit­beel­ding van die kleur.

He­leen van Gent S­kep­pen­de Di­rek­teur Glo­ba­le Sen­trum vir Es­te­ti­ka

Na­dat ons in­ter­na­si­o­na­le ten­den­se in ar­gi­tek­tuur, mo­de en ont­werp in o­ën­skou ge­neem het, was dit dui­de­lik dat blou tans die bo­toon voer. Om dit eg­ter re­le­vant vir jou huis te maak, het ons span kun­di­ges ’n blou ge­kies wat ewe goed in die kom­buis en in ’n slaap­ka­mer werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.