TREND KALE

Sarie Woon - - Voorblad -

Die kleur Kale is een van Pan­to­ne* se top­tien kleu­re vir die ko­men­de sei­soen. Dit her­in­ner jou aan die na­tuur, in­spi­reer jou om ’n ge­son­der leef­styl te hand­haaf en bring ver­nu­wing. Koop SARIE Di­a­be­tes, te kry van 21 No­vem­ber 2016, prop­vol heil­sa­me re­sep­te. Kuns­te­naars­doek in Pan­to­ne se Kale, en muur in G­reen­e­ry, een van die ander top­tien kleu­re.

*In­ter­na­si­o­na­le kleur-a­na­lis (www.pan­to­ne.com)

Hals­snoer so mooi soos ’n kuns­werk (R225), Poe­try www.poe­try­s­to­res.co.za

’n Mo­der­ne weer­ga­we van die kroon­kan­de­laar (prys op aan­vraag), Eu­ro­lux www.eu­ro­lux.co.za

Ag­ter­grond­ma­te­ri­aal Cross Secti­on Pe­ach (R650 p.m.), Her­tex Fa­bri­cs www.her­tex.co.za

MINI-TREND K­wilt­werkstoel (R8 995), Wey­landts www. wey­landts.co.za #KALE = In A­fri­kaans krul­kool, ’n blaar­groen­te wat fa­mi­lie is van blom­kool, kop­kool en broc­co­li. Krul­kool is tren­dy van­weë sy ge­sond­heids­voor­de­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.