On­der die see

Sarie Woon - - Voorblad -

Al die ska­ke­rings van die see, met tik­kies ko­raal­o­ran­je, is ’n uit­vloei­sel uit die golf blou kleu­re wat die laas­te tyd ge­sien word. De­ko­ri­tems in die vorm van see­die­re en mo­tie­we soos sko­le vis­sies, krap­pe en bo­te is net o­ral

Hel­der­kleu­ri­ge me­la­mien­bor­de vir bui­te­kui­ers (groot bord R59,95 en klei­ner bord R55), Wool­wort­hs www. wool­wort­hs.co.za

Hang jou va­doe­ke op aan dié me­taal­krap (R89,99), H&M www.hm.com/za die een links (R159) en

Don­ker­blou en ter­ra­cot­ta is pas­maats (bak R299, bord R250), Wool­wort­hs www. wool­wort­hs.co.za kan ook dien as ser­vet (R59,99), H&M www. hm.com/za

Die melk­be­ker van Lo­ve Mi­lo is ver­sier met ’n golf­pa­troon (R200), Ma­de in SA www. ma­dein­sa. co.za

Die drie­poot­lamp lyk soos ’n pa­trys­poort (R1 600), Mr P­ri­ce Ho­me www. mrp­ho­me.com

S­kep ’n stil­le­we met kleu­re van die see. Die op­per­vlak­ma­te­ri­aal is uit die reeks Ri­os Jar­din (R1 072 p.m.), Her­tex Fa­bri­cs. Die muur­bord­jie (R59,99) is van H&M. Die ko­raal­kleu­ri­ge vaas van hand­ge­blaas­de glas (R349), lig­blou

Ka­toen­ma­te­ri­aal uit die reeks End­less Sum­mer (R559 p.m.), Her­tex Fa­bri­cs www.her­tex.co.za Die vis­sie­sny­plank is van mar­mer (R399), Wool­wort­hs www. wool­wort­hs.co.za

Bring die see bin­ne­toe met ’n ko­raal-or­na­ment (R199,99), Mr P­ri­ce Ho­me www.mrp­ho­me.co.za

Plas­tiek­gla­se, net reg vir langs die swem­bad (R69,95 elk), Wool­wort­hs www.wool­wort­hs.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.