In die tro­pe

Sarie Woon - - Voorblad -

Ek­so­tie­se vo­ëls en blom­me, groot groen bla­re en vrug­te van tro­pie­se re­ën­wou­de is die inspirasie vir pret­ti­ge de­kor- en mo­de-i­tems

Ver­sier jou mu­re met vi­niel­plak­kers (10 plak­kers vir R320), My Wall Tat­toos www. my­wal­l­tat­toos. com

Ge­bruik die ge­vleg­te skink­bord vir vrug­te (R299), H&M www.hm.com/za

Plaas ’n ker­sie in die draad­hou­er en hang dit in ’n boom (R79,99), H&M www.hm.com/za

Ge­bruFil­ka­min­ke is o­ral te sien, selfs op die ge­vplel­agkt­pe­a­pier. Die pa­pier is uit die skink­bor­re­deks S­cript van Ei­jf­fin­ger. Doen vir vrugn­ta­e­vraag by D­re­am­we­a­ver S­tu­di­os (R299)w, Hw&wM.dre­am­we­a­ver­stu­di­os.co.za

Selfs plak­kies is ver­sier met tro­pie­se mo­tie­we Die groot por­se­lein­blaar is ’n dien­bord (R350), Wool­wort­hs www.wool­wort­hs.co.za

Ma­te­ri­aal met fla­min­ke uit die reeks Fe­at­hers­to­ne Blush (R650 p.m.), Her­tex Fa­bri­cs www. her­tex.co.za

Kies ’n paar nu­we, vro­li­ke strooi­kus­sings (met blaar-en­blom­ont­werp, R149, met ge­o­me­trie­se pa­troon, R129), H&M www.hm.com/za

S­tre­pe sê so­mer en son­skyn (R229), H&M www. hm.com/za

Ek­so­tie­se vo­ëls vir jou tuin (R317 elk, mi­ni­mum van 3), Tas­sels & T­re­a­su­res www.tas­sels. co.za

’n Palm­tas­sie wat lyk soos waat­le­moen (R299), Acces­so­ri­ze www. acces­so­ri­ze. co.za

Die ser­vet­hou­er is van me­taal­bla­re (R112), Tas­sels & T­re­a­su­res www. tas­sels.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.